Sheila cussons biography

  • Sheila cussons biography
  • Sheila cussons biography husband...

    Sheila Cussons

    Sheila Cussons

    Gebore(1922-08-09)9 Augustus 1922
    Matawië, Piketberg
    Sterf25 November 2004 (op 82)
    Vredehoek, Kaapstad
    BeroepSkilderes, digteres, skryfster
    NasionaliteitSuid-Afrika
    Noemenswaardige werkePlektrum
    Noemenswaardige toekenningsHertzogprys, e.a.
    EggenootC.J.M.

    Nienaber
    Juan de Saladrigas

    KindersJordi en Jaime

    Sheila Cussons (1922–2004)[1] was 'n Afrikaansedigter en skilder.

    Sheila cussons biography

  • Sheila cussons biography
  • Sheila cussons biography wikipedia
  • Sheila cussons biography husband
  • Sheila cussons gedigte
  • Sheila cussons biography death
  • Benewens haar talent as skilderes en beeldende kunstenares, was sy een van die belangrikste digters in Afrikaans.[2] Vir haar debuutbundel, Plektrum (1970), is sy met die Ingrid Jonkerprys, Eugène Maraisprys en die WA Hofmeyrprys bekroon.

    Daarna het nog tien ander bundels en meer pryse gevolg, onder andere die CNA-prys vir Letterkunde (1981) en die Louis Luytprys (1982). In 1983 is die gesiene Hertzogprys vir poësie vir haar hele oeuvre toegeken. Sy het 11 digbundels in haar leeftyd laat verskyn.

    Cussons is by